Quantcast
Viewing all 23 articles
Browse latest View live

Slow cooker – Beesvleis met bruinuiesop

 BEESVLEIS MET BRUIN UIESOP 1 kg beeskrisket 1,5 kg aartappels 500g wortels 2 uie gekap 1 pakkie bruinuiesoppoeier 100ml worcestersous 1 kop bevrore ertjies 250gr sampioene (net so heel) Pak vleis onder in slowcooker.Gooi droë uiesoppoeier oor en daarna die worcestersous.Pak aartappels en wortels bo-op die vleis.Sit slowcooker op laag en kook vir 8 ure. […]Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beesstert (oxtail) oond/drukkoker/slow cooker

BEESSTERT (OXTAIL) Posted by: Ciska-Renein 1,25kg beesstert 4 – 6 aartappels (geskil en gehalveer) 2 uie ½ koppie gerasperde wortel Omtrent 250ml water 15ml margarien 10ml kerriepoeier 3ml sout & peper na smaak 60ml asyn 30ml blatjang 30ml tamatiesous 30ml heuning Om die sous te maak Meng die sout, peper, kerriepoeier, asyn, blatjang, tamatiesous, en […]Image may be NSFW.
Clik here to view.

Blindevinke

BLINDEVINKE  6 dun stukkie biefstuk (minute steaks) Sout, peper en braaivleisspeserye ½ pak spek 1 groot ui, fyngekap Tandestokkies 12 heel peperkorrels of crushed black pepper na smaak Bisto poeier (so 2 eetl) 250 gr sampioene (effe sag gebraai) ¼ kop rooiwyn Suiker na smaak 1 klein blikkie pynappelringe (behou sous vir jou bisto sous) […]Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bullybeef – Boeliebeef – corned beef

WENK: By al die resepte kan die bullybeef vervang word met blokkies kouevleis, polonie, weense worsies in ringetjies,  gevlokte hoender, tuna, gebraaide  spek stukkies  of maalvleis Of Jy kan  1 –  2 of 3 van die bogenoemde bestandele saam inmeng bv. spek en bullybeef en worsies – die opsies is u eie voorkeur en smaak  […]Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wors pastei

Boereworspastei Boereworspastei (Bertha) (Bedien ses) 500 g boerewors (oorskiet van braai werk ook goed) 3 eiers, geklits 1 klein blikkie soetmielies botter, melk, sout en peper 6 medium aartappels, geskil 1 k gerasperde Cheddarkaas Braai boerewors, ontvel en sny in dik skywe. Kook aartappels tot gaar. Geur met ‘n klont botter en ‘n bietjie melk. […]Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tamatiebredie

Tamatiebredie Madri Cordier Hier is Pasella s’n: Hierdie bredie van die Albertinia Hotel is die rede hoekom mense van oraloor reis om te kom proe. Pasella het hulle oorreed om hulle geheime resep met ons kykers te deel. (Bedien 4 – 6) 1 kg Karoo skaapskenkel/beesvleis olyfolie 2 middelslag uie, in ringe gesny 1 selderystingel, […]Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oorskiet vleis/oorskiet braaivleis idees

OORSKIET BRAAIVLEIS GEVULDE AARTAPPELS Oorskiet braaivleis in blokkies gesny 1 uie gekap Gerasperde kaas Bietjie olyfolie Botter Paar stukkies gebraaide spek snippers (opsioneel) Gemengde groente – gaar gestoom (bv Country veg mix) of sommer net kool of broccoli of wortels – die keuse is joune Sout en peper Aartappels gaar gekook tot sag (skil aan) […]Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pampoenbredie

PAMPOENBREDIE (Dit lewer 8 porsies) Voorkom dat die bredie waterig is, en gebruik ‘n boerpampoen (plat en wit) of botterskorsie (butternut). Die vleis bly ferm. 2 groot uie, in ringe gesny 4 naeltjies 3 knoffelhuisies, gekneus 3 wonderpeperkorrels 3 stukke pypkaneel knypie neutmuskaat 45 ml olie 1 kg skaapvleis, in blokkies gesny 125 ml kookwater […]Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beesvleis blokkies gereg

Ek het gisteraand die : Curried Beef & Mushrooms with Golden Mash Recipe gemaak en sien die aanpassings. Ek het nie die mash gemaak nie, maar wel pasta – Rys gaan baie lekker ook saam met die dis werk. Ek het 2 wortels in ringetjies bygevoeg – ook so 2 tl borrie en het my […]Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herderspastei

                        Herderspastei 4 groot aartappels, geskil en in blokkies gesny 1 eetlepel botter 1 eetlepel fyngekapte ui ¼ koppie gerasperde cheddarkaas Sout en peper na smaak 5 wortels, gekap ½ kop bevrore ertjies (opsioneel) 1 eetlepel olie 1 ui, gekap 500gr maalvleis 2 eetlepels […]Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bunny chow

BREAKFAST BUNNY CHOW:  Ingredients: Bread quarters or big hamburger buns (known as the bunny) Onions, sliced Green Peppers, diced (you can also use red & yellow peppers) Mushrooms, sliced Bacon, cubed (or leave it out) Eggs (1 per bread quarter) Salt, pepper Tomato relish (optional) Cottage cheese (optional) METHOD: Fry the onions, green peppers, mushrooms […]Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maalvleispastei met slap degie

            Maalvleispastei met slappastei degie  500gr maalvleis 1 uie gekap Braai bogenoemde tot gaar. Voeg by jou sout, peper, knoffel, bladjang en speserye. (maak kerrie mengsel as jy lus voel) Hier kan jy ook byvoeg wat jy wil, bv sampioene, peppers ens (indien verkies) Voeg by 1 koppie veggie mix […]Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wors / Boerewors geregte

MACARONI EN BOEREWORS SKOTTEL: [OUMA BEER SE EIE RESEP] ½ – 1kg boerewors, afhangende hoeveel persone eet, sny in happie grote stukkies 250g pakkie gemengde gevriesde groente 1 – 2 uie fyn gekerf 1 blikkie Mild en spicy Chakalaka [gebruik enige ander chakalaka as jy nie hou van effens brand nie] 2 blikkies water, gebruik […]Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoender of steak met krummel degie

Chicken Fried Steak (Steak of hoender in ‘n kombersie) 4 beef/chicken cube steaks 2 cups all-purpose flour 2 teaspoons baking powder 1 teaspoon baking soda 1 teaspoon black pepper 3/4 teaspoon salt 1½ cups buttermilk 1 egg 1 Tablespoon hot pepper sauce (e.g., Tabasco™) 2 cloves garlic, minced 3 cups oil for deep frying 1/4 […]Image may be NSFW.
Clik here to view.

KERSFEES VLEISE

KERSFEES VLEISE TONG: http://kreatiewekosidees.com/?s=tong SKAAPBOUD:  http://kreatiewekosidees.com/?s=skaapboud LAMSBOUD: http://kreatiewekosidees.com/?s=Lamsboud HOENDERPASTEIE: http://kreatiewekosidees.com/?s=hoender+pastei HOENDER HEEL: http://kreatiewekosidees.com/?s=hoender+heel TURDUCKEN: http://kreatiewekosidees.com/?s=Turducken KALKOEN: http://kreatiewekosidees.com/?s=kalkoen BEESBOUD/SILVERSIDE /BEEF ROAST: http://kreatiewekosidees.com/?s=Beesboud VARKBOUD: GAMMON: http://kreatiewekosidees.com/?s=varkboud EEND/DUCK http://kreatiewekosidees.com/?s=eend MOSTERDSOUS VIR JOU KOUE VLEISE: http://kreatiewekosidees.com/?s=mosterdsous  Filed under: Beef/bees, Chicken/hoender, Lamb/lam/skaap, Pork/vark, Recipes/resepte Tagged: christmas meat, Kersfees vleise, meat, vleisImage may be NSFW.
Clik here to view.

Tong/Beestong

  HOE OM GEPEKELDE BEESTONG GAAR TE MAAK 1 beestong 3 koppies rooiwynasyn 2 knoffelhuisies, gekap olyfolie koppie pietersielie, gekap teelepel basilie, gekap takkie roosmaryn peper sout Metode: Plaas dit in n pan met net genoeg water om dit te bedek. Bring dit stadig tot kookpunt en kook vir 45 minute. Meng bietjie olyfolie met […]Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beesboud/brisket/Beef roast

 KNOFFEL BEESBOUD (Boerekos : Dine van Zyl) 250 g spek 1 kop asyn Sout 1,5 – 2 kg beesvleis 2 knoffelhuisies, of meer sout en peper ½  kop meel kookolie 125 ml warm water Vir die sous: 1 eetl meel 2 kop water Eintlik stop jou spek makliker as dit bevrore is. Behandel dit eers […]Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oorskiet braaivleis idees

Ons almal sit gewoonlik Maandag met ‘n halwe bak gebraaide vleis wat oorgebly het na die naweek se braai in ons yskas. Dit kan selfs van ‘n bord gekookte kos wees bv. hoender, of boudvleis of vark of ” what ever” soos hulle se: Vandag wil ek julle wys hoe ek met oorkietvleis ‘n toevou […]Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hemelse steak/steak in die oond

HEMELSE TENDERISED STEAK  1kg Tenderised steak (sny in stukke) Meng meel met speserye van jou keuse en rol die steak in die mengsel Sny 2 uie in dun skywe Sny 1 bakkie mushrooms in skywe Pak lae om die beurt van vleis, uie en sampioene in ‘n oondvaste bak. Meng: 200ml melk, 250 ml room, […]Image may be NSFW.
Clik here to view.

Smelt in die mond steak

  SMELT IN DIE MOND BIEFSTUK (OOND) Steak bv tenderized, serlion, rump of fillet Sous: 2 eetl bisto 1eetl meel 2eetl tamatiesous Worchestersous en chutney na smaak Meng met 2 ½ koppie kook water 250gr sampioene in dun skyfies gesny 1 ui gekap Sout en peper. Braai jou sampioene en uie tot sag. Hou eenkant […]Image may be NSFW.
Clik here to view.
Viewing all 23 articles
Browse latest View live