Chakalaka worspot Bietjie minder as ‘n ¼ koolkop dun opgesny 1kg pak wors (ek het net 600gr gebruik) 2 na 3 wortels grof gerasper 1 ui – gekap Blik chakalaka (ek het chakalaka met butternut gebruik) 1 Koppie water 2 opgehoopte tl bisto aangemaak met bietjie water 3 eetl blatjang (opsioneel) Braai wors in n […]
